CHORUS
kyk hie girl, ek likesie way
ossit vestaan, ja daai’s n feit
WAN jy’s my weekend special
en ek’s jou weekend special
VERSE 1:
Jy’s my weeken’ special
die vrou wat my uitsort na ek heel wiek gewerk girl
op ‘n vrydag aan’ yak ek pers girl
wan jy’sie metchie vi my kers girl
nou gee ‘n light soe ek innie gang kan gly
en gebrandery aan’ie brand kan lei
ek is half pad men ‘n borrel brandewyn
en my tanne gly soes ‘n slang verby
ek issie jou berkie
maa jy skut links voo’ men ‘n kort skirtjie
en ek suggie,
because as ek lus het vi ‘n stukkie,
los jy my nie innie lert’ie
ek sal nooit ‘n anne goose chise op ‘n weeken’
wan jy het ‘n bak vol plesier en
ek wil vi my soe elke uur skep
en jou brand men ‘n houte soes ‘n vuurplek
CHORUS
kyk hie girl, ek likesie way
ossit vestaan, ja daai’s n feit
WAN jy’s my weekend special
en ek’s jou weekend special
BRIDGE
mense sallit-ie vestaanie
en sallie ophou van os praatie
ma os het vestand soe it baatie
Soe it baatie, soe it baatie
is jaaa….
VERSE 2:
Ja, ek stiek uit by jou, elke Vrydag aand
en’ie pyp ek hou mien lekker kry vinaan
ma eers is’it lekker suip vinaan
dan lekke vry vinaan, dan lekker gryp vinaan
wan’sie weeeken’! my tyd saam jou
soe ek sal jou hand hou soe jy by kan hou
wan ek run n anne moef in’ie wiek
hat biesag, fokol phone, alles is droeg in’ie wiek
ek raak moeg in’ie wiek, skaas kan rus
ma hai word it verwyder, as ek saam jou is
op’ie weekend, op’ie weekend
as ek saam jou is op’ie weekend
en ek wiet jy’s altyd bereid en reg vi my
as ek uitstiek, wan jy lyk dem reg vi my
nooit sleg vi my, nie! is ja girl
wan jy’s vi altyd my, weekend special
CHORUS
kyk hie girl, ek likesie way
ossit vestaan, ja daai’s n feit
WAN jy’s my weekend special
en ek’s jou weekend special
BRIDGE
mense sallit-ie vestaanie
en sallie ophou van os praatie
ma os het vestand soe it baatie
Soe it baatie, soe it baatie
is jaaa….
© Copyright 2010 BLM Music (SAMRO)





