CHORUS:
Kyk hie n man wil iet
os maak n trip
is ja, os koep n getsbie
Kyk hie n man wil vriet
os larrit ruk
Is ja, os koep n getsbie
Ek smaak n daait
ek maakie jokes’ie
Is ja, os koep n getsbie
Day or night
daasie foutie
Is ja, os koep n getsbie
VERSE 1:
Right, eerste oppie menu is polony
nou kyk hie, werk jy met n budget? bradde, daasie nie foutie
soe n man wil fokol hoor van moan nie
soes my bra Babba se, nie nou nie
ouens is honger soe daait sallie lang hou nie
iet soe vinnag, ouens wil skaas kou nie
koppel hai men n koue Cabana of n Stoney
uitgesort – jy hoef nieman te bowl’ie
nou as jy bymekaa men getsbie is
gesny in vie of net drie is
sal n man eers ommie skatte krap
vi al hai chips wat uitval, voo’ os happe vat
nou som dink is n snaakse ding
ma hulle vestaanie, is n Kaapse ding
soe as jy oppie way is om n daait te chise
sal n gebba in by jou mag n saait wil chise
CHORUS:
Kyk hie n man wil iet
os maak n trip
is ja, os koep n getsbie
Kyk hie n man wil vriet
os larrit ruk
Is ja, os koep n getsbie
Ek smaak n daait
ek maakie jokes’ie
Is ja, os koep n getsbie
Day or night
daasie foutie
Is ja, os koep n getsbie
VERSE 2
Ienage tyd vannie dag
ienage tyd vannie nag
is wat jy by n Kaapse take away kan verwag
soe as jy by eene moet opdui byrie vrag
sal’it is wat jy moet kry vi jou mag
nou, os stiek uit byrie plek
wawyd waterbek
kyk op bo’rie til ommie menu uit te check
polony, vienna, chicken, masala steak
en n full house, ma ek het al kla besluit
ma dan vra my bra, wat van n vienna
men n lekker periperi sous as n wella
ok, os vat n vote, beste uit drie
een man vienna, masala steak twie
ennie ding ruk soema net da oppie bonnet
en da sal nooit n bra is wat n daait gemossit
skaas n stuk roll, chip of n sous gelossit
os sal vesieke maak os hai daait opgefokkit
CHORUS:
Kyk hie n man wil iet
os maak n trip
is ja, os koep n getsbie
Kyk hie n man wil vriet
os larrit ruk
Is ja, os koep n getsbie
Ek smaak n daait
ek maakie jokes’ie
Is ja, os koep n getsbie
Day or night
daasie foutie
Is ja, os koep n getsbie
VERSE 3
Nou vi my is a gebba net soes n kis bie
amal klap by, hai’s mos’ie kultuur
amal vetrap saam, hai’s mos n plesier
en vyf man is te veel soe hou die maximum vie
ja, wan vie man op n gebba can maybe do the trick
drie man op n gebba is saloet vir n tiep
twie man op n gebba kan n pwasa briek
en een man op n gebba, nai, hai’s uitgevriet
CHORUS:
Kyk hie n man wil iet
os maak n trip
is ja, os koep n getsbie
Kyk hie n man wil vriet
os larrit ruk
Is ja, os koep n getsbie
Ek smaak n daait
ek maakie jokes’ie
Is ja, os koep n getsbie
Day or night
daasie foutie
Is ja, os koep n getsbie
© Copyright 2010 BLM Music (SAMRO)





