INTRO:
Nou laat ek julle wys hoe change it…
Nou laat ek julle wys hoe change it
nou hoe change it?
Nou laat ek julle wys hoe change it…
Nou laat ek julle wys hoe change it
nou hoe change it?

VERSE 1:
Is soe, is wat jy elke dag lus
hai kak wat uit jou speakerbokse gebas is
wat soe hat uitbas soes klappes
en ek sal vesieke maak dis wat verskaf is
nou, julle’t ‘n lank genoeg rus gehad
wan ouens bly fet numbers mis te slat
en hai lus het sieke te veel gejik en kak
soe hie’s nou iets vi julle om hai lus te krap
soe ophou rus vi kak, is Dokte
wat nou klaa ‘n pis gevat, en ‘n paa skroppe
soe is terug na die operasie kamer
o ja, ek noem it my vattie kakkie kamer
nou laat ek julle wys hoe change it
gou ‘n beat gedrop, jy wiet it bly duk
en hai gekoppel men ‘n inspuiting
met soe ‘n rym ding
dai’s hoe Dokte op hai lyn klim
wan…

CHORUS:
Jy gren sukke numbers
wat ek drop soos akkers
is hot ja, ennis wat verwag is
nou hoe change it? is wat jy elke dag lus
ja, ek is aspris
ennis hoe my gedrag is
is Dok ja, gesout soos slap chips
nou hoe change it? is wat jy elke dag lus

VERSE 2:
Is soe, dit ly gien twyfelie
elke number’s ‘n klein bewystukkie
soe vat it easy wannis net’ie begin
wan as ek ‘n move run, sit ekkie werk in
wan ‘n man moen alles op ‘n goeie vlak begin
ma som ouens doenit men ‘n swak begin
soe ek sal allie nodige vitamins gie
hiesie 1ste een bradde: Vitamin D
soe julle wat spieg ennis pynlik
en ouens voel asof hulle slym sluk
maak ‘n afspraak as jy it wil bly ruk
Dokte’s innie plek soe bradde kom kry it
soe onthou net die fokken rymstuk
as jy my ooit wil vra hoe fokken change it
is fokken dydlik, daasie kakkie, Dokte
change soes vekleurmannetjies op smaatiebokse
is soe..

CHORUS:
Jy gren sukke numbers
wat ek drop soos akkers
is hot ja, ennis wat verwag is
nou hoe change it? is wat jy elke dag lus
ja, ek is aspris
ennis hoe my gedrag is
is Dok ja, gesout soos slap chips
nou hoe change it? is wat jy elke dag lus

BRIDGE 2:
Nou hoe change it bradde
Dokte bring hai fokken flavour bradde
ma ek klim oek anne lyne bradde
soe alles is met twie duime bradde

CHORUS:
Jy gren sukke numbers
wat ek drop soos akkers
is hot ja, ennis wat verwag is
nou hoe change it? is wat jy elke dag lus
ja, ek is aspris
ennis hoe my gedrag is
is Dok ja, gesout soos slap chips
nou hoe change it? is wat jy elke dag lus

OUTRO:
Nou laat ek julle wys hoe change it…
Nou laat ek julle wys hoe change it
nou hoe change it?
Nou laat ek julle wys hoe change it…
Nou laat ek julle wys hoe change it
nou hoe change it?

© Copyright 2010 BLM Music (SAMRO)