Ek het gese ek gat n nogge track oppie site sit vi julle voor die einde vannie wiek, soe hier is it!
Die song se naam is “Hoe Change It” ennis net n bietjie harderer as die anne tracks wat ek tot nou uitgesit het. Click net oppie oranje play button hie onne om te luister. As jy op jou phone is, sal die button nie wys nie.
Check it yt en laat my wiet wat jy dink!
Dokte







Onne Druk ruk ja.
Awe
Is da net die spreek kamer beskikbaar vir download Dokte?
As ha is gee asseblief die download link
Shot
En Kallitz RUK DIE DING! ! ! ! ! ! ! !
Awe Josh
Saloooot bra!
Daar is ook die original weekend special vir download – check op die Audio menu.
CD’s te koop: die Kallitz ‘Dukgesuip’ album en die Dokte ‘Maak Mekaa Sterk’ album.
Details is binnekort op!
Dokte