Aweja!! Is Dokte…
Hie it is mense – Die Spreekkaame Miekstyp!
Tracks:
- 1. Die Fokken Beste
- 2. Vannie Kaap
- 3. Maak Mekaa Sterk
- 4. Larrit Ruk
- 5. Dink ‘n Bietjie
- 6. Koep ‘n Getsbie
- 7. Kaapse Paatie 2
- 8. Voetsek
- 9. Stroh
- 10. Maak ‘n Afspraak
- 11. Skrop
- 12. Ek Smaak ‘n Ding
- 13. Bompie
- 14. Kak Style
- 15. Onne Druk
- 16. Weekend Special
Twie dyme vi DJ Azuhl wattie ding oppie decks gerikkit, check hom yt op djazuhl.co.za.
Download hiesa: http://www.mediafire.com/?am9kavgjvu4xz5r








Die mixtape is hot bru.. Djy en Azhul is kak dangerous tesame.. Soe vuuwarm soes djy is oppie mic my broe.. djy moet ‘n party track innie mirrel in gooi.. een van dai mindless tracks wat mense net op kan dans.. al maakie lyrics nie sense nie..
Organise ‘n djol number ghaazie.. iets met ‘n catchy tune and net 2 woorde of een sin vir ‘n chorus..
Pity ek kannie vi jou gigs organise in Durban nie..
[...] This post was mentioned on Twitter by Arthur C. VanWyk, Dokte. Dokte said: http://dokte.com/2010/08/download-die-spreekkaame-miekstyp/ [...]
Yes. Ek het vir die eerste keer terug geluister – nie bad nie lol. Ons het nog ‘n ver way om te gan in Mzansi in terms van mixtapes vir atists but hopelik change daai soon. Beste vir upcoming projects.
[...] nog once available for free – die link is oppie Spreekkaame Miekstyp blog op Dokte.com hiesa: http://dokte.com/2010/08/download-die-spreekkaame-miekstyp/ As jy it noggie hettie, kry it soema [...]