HipHopKop 3rde Rondte – Wenner: Tribal Echo Albums hier beskikbaar – BESTEL NOU! KKNK 2011 Optredes
Dokte

Publisering – Waaroor Garrit? (Deel 2)

Lees Deel 1 hier. Die eerste ding wat jy moes gedoen het as een vannie skrywers is agree op hoe julle die song opsplit. n Tipiese voorbeeld van n solo…

hhk3-group

HipHopKop 3rde Rondte – Wenner: Tribal Echo

Awe Die 3rde rondte van HipHopKop het by Aardklop in Potchefstroom plaasgevind. DJ Hamma was die DJ virrie show en ses finaliste het oppie stage perform – Ricwa, Phoenix, Dokter…

Dokte

Publisering – Waaroor Garrit? (Deel 1)

Ok, soe jy’s die beste rapper. Jou flow is tight, jou lirieke is crazy en jy sal n mic opskeur. Amal tel op vir jou en jy maak net hits….

hhk-logo1

HipHopKop 3rde Rondte – Aardklopfees

Awe In twee weke se tyd is ek oppad Potchefstroom toe vir die derde rondte van die HipHopKop kompetisie. Soos gewoonlik tree die top 6 finaliste op om die Ghetto…

Is Soe 600x600

Is Soe

Awe almal Hier’s ‘n track wat ek met die homie Isaac Mutant gedoenit. Ons was ‘n lekke tydjie trug innie studio – ekke, Isaac en Scally – en ons het…

Baas Mentalityt 400x400

Baas Mentalityt

Awe Hierdie number – Baas Mentalityt – is ‘n number wat ek vir my album gedoen het. Ek wou n spesifieke sound kry vir die number because vannie boodskap, toe…

Kallitz - Die Ding Ruk Mal

Kallitz 1ste album nou beskikbaar

Awe Die eerste album van Kallitz – Die Ding Ruk Mal – is nou beskikbaar by die Dokte Music Store vir R50. Daar is nou vier produkte beskikbaar as downloads…

Vi Jou Skut 600x600

Vi Jou Skut

Awe Hie’s ‘n number van 2007 wat ek geskryf it vi julle wat likes cruise en rondry. “Die’s n number vi jou tapedeck / draai it op, larrit klop en…

dms-logo 250

Dokte Music Store

Awe Ek het besluit om die naam van die Dokte mp3 Store te verander na die Dokte Music Store. Rede is dat daar nie net mp3′s beskikbaar is nie, CD’s…

Kallitz-kknk2011

Albums hier beskikbaar – BESTEL NOU!

Awe My Dokte mp3 Store is op! Julle kan nou jou copy van my Maak Mekaa Sterk album en van die Kallitz – Dukgesuip album hier op dokte.com bestel. Die…

hhk-logo1

HipHopKop 2de Rondte – Wenner: JBux & Schaik

Awe Ek was laaswiek Vrydag af KKNK toe virrie 2de rondte van die HipHopKop kompetisie. Da was twie shows – een Vrydag by die Amfiteater en een Saterdag op die…

Kallitz

KKNK 2011 Optredes

Awe almal Ko check ek en Boere uit op die volgende stages by die KKNK hierdie naweek: 17h00 Vrydag 8 April 2011: Oudtshoorn Amfiteater 20h00 Saterdag 9 April 2011: MK…

Page 1 of 3123

Management

Skryf In: Nuusbrief


*Naam:


*Email:

Koop Hier

Dokte Store
Dokte Store

Luister Nou

Dokte op Facebook


Tweets

  • Uhmmmmm... Yip, def need coffee13 hours ago via UberSocial for BlackBerry
  • Demmit13 hours ago via UberSocial for BlackBerry
  • Not just any talented artist; but an artist with his/her head screwed on right; and that's a rare combo13 hours ago via UberSocial for BlackBerry
  • I'm more interested in investing my time, energy and know-how into an artist I feel I can work with13 hours ago via UberSocial for BlackBerry
  • When I finally have the funds to invest in my project, I'm not interested, have I outgrown it?13 hours ago via UberSocial for BlackBerry